Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Calapas

Calapas
Ligging van Calapas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Calapas
Calapas
Koördinate: 31°28′25.9″S 27°43′22″O / 31.473861°S 27.72278°O / -31.473861; 27.72278
Ligging Tussen Kala en Elliot
Hoogte 1368 m
Oppervlak Teerpad

Calapas (Cala Pass) is 'n bergpas op die R410 pad wat in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (ou Transkei), in die huidige Oos-Kaap geleë is. Dit is noordwes van Kala oppad na Elliot.

Sien ook

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya