Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Frederick York St. Leger

Frederick York St. Leger
Gebore(1833-03-20)20 Maart 1833
Sterf28 Maart 1901 (op 68)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma materUniversiteit van Cambridge
BeroepJoernalis

Frederick York St. Leger (1836–1901) was 'n joernalis en medestigter van die Cape Times. Hy is in 1836 in Limerick, Ierland, gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Cambridge en kom in 1856 in die Kaapkolonie aan as die prinsipaal van St. Andrew-kollege op Grahamstad. Hy werk later op die Diamantveld en help in 1876 met die stigting van die Cape Times en was tot in 1891 die redakteur. In 1898 word hy 'n parlementslid. Hy is in 1901 oorlede.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya