Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Frioelië

Wapen en vlag
Historiese wapen van Frioelië Historiese vlag van Frioelië
Algemene gegewens
Land: Vlag van Italië Italië
Hoofstad: Udine
Administratiewe verdeling: 3 provinsies
Oppervlakte: 8 240 vk km
Bevolking: 800 000–1 000 000
Bevolkingsdigtheid: 128 inwoners per vk km
Kaart
Die ligging van Frioelië

Frioelië (Italiaans: Friuli, Friulaans: Friûl, Duits: Friaul) is 'n gebied in die noordooste van die huidige Italië wat tot die administratiewe streek Friuli-Venezia Giulia behoort.

Taal

In hierdie gebied word 'n eie Romaanse taal gepraat wat Friulaans (Furlan) genoem word.

Geskiedenis

Die gebied was in die vroeë Middeleeue 'n Langobardiese hertogdom wat later in 776 'n Frankiese markgraafskap geword het.

Sien ook

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya