Witpoortjie se kerkraad het onmiddellik begin beplan vir kerkbou. Dienste is eers in die Laerskool Dr. Havinga gehou terwyl die kerkgebou in aanbou was. Dié gebou is opgerig volgens gewysigde planne van die Gereformeerde kerk Alberton-Wes. Lucas van der Schyff het die strukturele planne opgestel en die bouaannemer was ene Wilken. Die verandering aan Alberton-Wes se plan het die aanbou van ’n kerksaal behels. Dié gebou is op 2 Augustus1975 amptelik ingewy.
Van Rhyn, Hercules Philippus Malan, 1987–1998 (waarna Wilropark 1998–2004)
Stoker, dr. Hendrik Gerhardus, 1988–1995
Roets, Cornelius Johannes Christiaan, 1996–2004
Smit, dr. Johannes, 2005–2007
Van 't Zand, Dirk, 2007 – hede
Bronne
(af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
(af) Schalekamp, ds. M.E. (voorsitter: redaksiekommissie). 2001. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2002. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
(af) Van der Walt, dr. S.J. (voorsitter: deputate almanak). 1997. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 1998. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
(af) Venter, ds. A.A. (hoofred.) 1957. Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1958. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
(af) Venter, ds. A.A. (hoofred.) 1958. Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1959. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
(af) Vogel, Willem (red.). 2014. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2015. Potchefstroom: Administratiewe Buro.