Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Gryseekhoring

Gryseekhoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. carolinensis
Binomiale naam
Sciurus carolinensis
Gmelin, 1788
Subspesies[2]
  • S. c. carolinensis
  • S. c. extimus
  • S. c. fuliginosus
  • S. c. hypophaeus
  • S. c. pennsylvanicus
Verspreiding in rooi
(uitsluitend gebiede waarna hulle ingevoer is)
Sinonieme

Matecumbei, Minutus, Hiemalis, Leucotis, Migratorius

Die gryseekhoring (Sciurus carolinensis) is 'n eekhoring wat in die Kaapstad omgewing voorkom. Die soogdier is inheems aan Noord-Amerika en is via Groot-Brittanje na Suid-Afrika ingevoer. Dit is 'n middelgroot knaagdier met 'n spikkelgrys pels, ligte pels en lang waaierstert. Hulle vreet meestal dennesaad en akkers.

'n Gryseekhoring
Die een klou vir sy lewe

Bron

Verwysings

  1. Linzey, A.V., Koprowski, J. & NatureServe (2008). Sciurus carolinensis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2008-11-18.
  2. Thorington, R.W., Jr.; Hoffmann, R.S. (2005). "Sciurus (Sciurus) carolinensis". In Wilson, D.E.; Reeder, D.M (reds.). Mammal Species of the World: a taxonomic and geographic reference (3rd uitg.). The Johns Hopkins University Press. pp. 754–818. ISBN 0-8018-8221-4. OCLC 26158608. {{cite book}}: Onbekende parameter |chapterurl= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya