Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Hoërskool Upington

Hoërskool Upington is 'n sekondêre skool op die hoek van Le Roux- en Parkstraat in Upington, Suid-Afrika.

Geskiedenis

Die skool is in 1896 as die Upington Public School gestig. Die skool het aanvanklik 102 leerlinge gehad en is in 'n kerkgebou van die NG Kerk gehuisves. Die eerste leerders het in 1914 by die skool gematrikuleer. Die skool se leuse is "Arbor Bona Fructum Bonum".[1]

In 2015 is die agste hoof Mnr. Riaan Kotze, die hoofseun is Reinhard Hayes en die hoofmeisie Elmarie Teessen.[1]

Alumni

Bekende persone wat hier skoolgegaan het:

Eksterne skakels

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 TV-program: Skole Top 10 - Upington, kykNET, uitsending op 2 Junie 2015
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya