Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Kaapvaal-kraton

Die pienk deel van die kaart dui die ligging van die hedendaagse Kaapvaal-kraton aan.

Die Kaapvaal-kraton (wat om die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo gesentreerd is) is saam met die Pilbara-kraton van Wes-Australië die enigste twee oorblywende dele van die oeroue aardkors van 3,6-2,5 miljard jaar gelede. Ooreenstemmings in die rotsrekords van dié twee kratons, veral van die laat Argeïese sekwensies, dui daarop dat hulle eens deel van die superkontinent Vaalbara was.[1]

Verwysings

  1. Zegers, T.E., de Wit, M.J., Dann, J. en White, S.H. (1998) "Vaalbara, Earth's oldest assembled continent? A combined, structural, geochronological, and palaeomagnetic test", Terra Nova, 10, 250–259.

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya