Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Kleinotter

Kleinotter
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Hydrictis

Spesie:
H. maculicollis
Binomiale naam
Hydrictis maculicollis
Verspreiding
Sinonieme
  • Hydrictis concolor (Neumann, 1902)
  • Hydrictis grayii (Gerrard, 1862)
  • Hydrictis malculicollis (Roberts, 1932)
  • Hydrictis mutandae (Hinton, 1921)
  • Hydrictis tenuis (Pohle, 1919)
  • Hydrictis maculicollis chobiensis (Roberts, 1932)
  • Hydrictis maculicollis kivuana (Pohle, 1920)
  • Hydrictis maculicollis matschiei (Cabrera, 1903)
  • Hydrictis maculicollis nilotica Thomas, 1911
  • Hydrictis maculicollis poensis (Waterhouse, 1838)
  • Lutra grayii Gerrard, 1862
  • Lutra maculicollis Lichtenstein, 1835

Die Kleinotter (Lutra maculicollis) kom onder andere voor in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika, die ooskus van Mosambiek en by die Okavango Delta in Botswana.

Voorkoms en habitat

Die dier het 'n verlengde lyf en is slank gebou met 'n breë kop en is bruin met wit vlekke op sy keel en bors. Die Kleinotter verkies permanente riviere en vleie. Die soogdier word tot 100 cm lank terwyl die mannetjie 4.5 kg en die wyfie 3.5  swaar word.

Gewoontes

Die Kleinotter is meer waterlewend as die Groototter en verlaat slegs die water om te rus of te ontlas. Die dier is lomp op land en is gewoonlik alleen en skemeraktief. Hulle eet vis, waterslakke, paddas en voëls. Hulle grootse vyande is luislange.

Voortplanting

Twee tot drie kleintjies word in die somer gebore.

Sien ook

Bron

Verwysings

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya