Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Laerskool President Steyn

Laerskool President Steyn is 'n Christelike Afrikaanse primêre skool in Alberton, Suid-Afrika. Die skool is op die hoek van Brink- en Braunstraat in Verwoerdpark geleë. Die skool is na Marthinus Theunis Steyn, politikus en laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat vernoem. Hulle leuse is Doen dit nou.

Skoollied

Die skool se skoollied is in 1946 deur M.L. de Villiers gekomponeer. Die woorde lui as volg:

Ai, Ruimte span die kroon waar President Steyn Skool staan,

met blou lug om en bo en sonlig waar jy gaan;
die more is fris en lag, kom kinders bied jul trou,
ons skool trek soos magneet, en leer ons
"DOEN DIT NOU"

KOOR:
Leef, eie Skool-oja- laat; "DOEN DIT NOU" bestraal
die opdraend van die pad wat lei na Volk en Taal;
Laat niemand, niks die taak wat elke dag hier wag,
verwater - ons vereer die ‘Steyn van Voorgeslag!
Net SPORT, alleen, sal nooit ‘n nasie van ons maak;
ook WERK, alleen, kan nooit die hele waarheid raak;
hou dus balans, wees ster, laat Sport verbly, verfris;
want werk bring adelheid vir liggaam en vir gees.

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya