Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Liggaam

Die bekende skets van die menslike liggaam deur Leonardo da Vinci.

Liggaam kan na een van die volgende verwys:

  • Die fisiese struktuur, met inbegrip van die bene, vleis en organe van 'n mens of dier. Bv. die menslike liggaam of die haarlose liggaam van 'n seekoei.
  • 'n Voorwerp of begrensde deel van die ruimte, insluitende vaste, vloeibare en gasvormige liggame. Bv. 'n hemelliggaam.
  • 'n Maatskaplike instelling, soos 'n vereniging, organisasie of genootskap. Bv. 'n wetgewende liggaam of liggaam gestig om liefdadigheid te verrig.
  • Die middelgedeelte, romp of vernaamste stuk van iets. Soos die liggaam van 'n gebou of 'n brief.

Sien ook

Eksterne skakels


Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya