Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Maletswai Plaaslike Munisipaliteit

In Augustus 2016 saamgesmelt met Gariep as Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Voormalige Maletswai
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Maletswai in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Joe Gqabi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC143
Hoofstad Aliwal-Noord
Grootste tale Xhosa, Suid-Sotho, Afrikaans
Area 4 358 km²  
Bevolking 43 800 (2011)

Die Maletswai Plaaslike Munisipaliteit is 'n ontbinde plaaslike munisipaliteit in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Gariep Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

  • Aliwal-Noord (setel)
  • Dukathole (woonbuurt van Aliwal-Noord)
  • Floukraal
  • Hilton (woonbuurt van Aliwal-Noord)
  • Joe Gqabi (woonbuurt van Aliwal-Noord)
  • Masekhane (woonbuurt van Jamestown)
  • Jamestown
  • Vineyard
  • Witkop

Bure

Die Maletswai Plaaslike Munisipaliteit se bure in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit was:

Ten suide in Chris Hani-distriksmunisipaliteit was:

Aan die Vrystaat-kant is Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in die Xhariep-distriksmunisipaliteit geleë.

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya