Mate
Mate of meting is die toewysing van 'n getal aan 'n kenmerk van 'n voorwerp of gebeurtenis, wat vergelyk kan word met ander voorwerpe of gebeure.[1][2] Meetinstrumente word baie keer gebruik, en mates word uitgedruk as 'n hoeveelheid in 'n sekere eenheid. Die SI-eenhede word veral baie gebruik. Die wetenskap van meting word in die vak metrologie bestudeer. Meting is die handeling of proses van te meet. In die wiskunde kan tyd, lengte, omtrek, oppervlak en volume gemeet word. Kapasiteit is die hoeveelheid wat ’n voorwerp kan bevat, of hoeveel spasie in die voorwerp is, terwyl volume die hoeveelheid ruimte is wat ’n voorwerp in beslag neem. Metings kan op verskeie metingskale verrig word. Eenhede vir kapasiteiteBy meting word groothede in eenhede uitgedruk, byvoorbeeld:
Dit is baie belangrik in die wetenskap. Sien gerus die SI-stelsel MeetinstrumenteMeetinstrumente kan baie eenvouding wees en word reeds eeue in die kombuis toegepas, soos:
Maar in die wetenskap en die tegniek is dit baie verder ontwikkel. Sien gerus die meettegniek
Omskakeling van eenhede
Sien ookVerwysings
Bronne
Eksterne skakels
|