Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Noordwes

Naledi
Kaart van Suid-Afrika wat Naledi in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW392
Burgemeester Rose Mompati
Hoofstad Vryburg
Grootste tale Tswana, Afrikaans
Area 6 941 km²  
Bevolking 66 781 (2011)

Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Ongeveer 67 000 mense woon in die munisipaliteit.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Sustermunisipaliteit

Die munisipaliteit het 'n vennootskapsooreenkoms met Assen (in die noorde van Nederland) gesluit.

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya