Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Prostitusie

'n Prostituut in Tijuana, Meksiko.
██ Prostitusie wettig ██ Prostitusie (die uitruil van seks vir geld) wettig, maar georganiseerde aktiwiteite soos bordele is onwettig, prostitusie word nie gereguleer nie ██ Prostitusie onwettig

Prostitusie is die aktiwiteit waarby seksuele dade in ruil vir geld of goedere gelewer word. Die woord word van die Latynse pro (voorsetsel) en statuere (werkwoord) afgelei. 'n Letterlike vertaling is "om te ontbloot", "om voorop te plaas".

Eksterne skakel

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya