Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

R330 (Suid-Afrika)

Streeksroete R330 shield

Streeksroete R330
Belangrike aansluitings
SuidpuntKaap St Francis
  R102
N2
R332
Noordpunt R331 by Hankey
Ligging
DorpeHumansdorp
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R329R331

Die R330 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Kaap St Francis met die R331-streeksroete by Hankey verbind via Humansdorp. Die roete begin in Kaap St Francis, gaan noordwes, deur Humansdorp waar die R102 gekruis word en kruis dan die N2-nasionale pad. Hierna swaai die roete noordoos, die R332 sluit by die roete aan en die roete gaan oor die Hankeypas voor dit by die R331 aansluit in Hankey.

Aloe-plante langs die R330 naby Hankey

Sien ook

Bron

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya