Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Renosterspruit (Vrystaat, lat -27.49, long 27,08)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Renosterspruit.
Renosterspruit is in Suid-Afrika
Renosterspruit
Renosterspruit
Ligging van die Renosterspruit in Suid-Afrika.

Die Renosterspruit (Vrystaat) is 'n nie-standhoudende spruit in die noorde van die Vrystaatprovinsie in Suid-Afrika.

Dit is op 'n hoogte van 1 314 m bo seevlak in die opvanggebied van die Vaalrivier geleë, en sluit noordwes buite Kroonstad aan by die Valsrivier by die koördinate 27°29′07″S 27°04′47″O / 27.4853°S 27.0798°O / -27.4853; 27.0798.

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya