Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Skis

Piemontiet-skis

'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word.[1]

Dit is 'n metamorfiese gesteente en dit bevat plaatvormige korrels wat gewoonlik met die blote oog sigbaar is. Skiste word dikwels aan 'n konvergente plaatgrens gevorm waar skalie deur hoë druk (0,1 tot 0,8 GPa) en hoë temperature (200 tot 600 °C) chemies verander word. Die kleiminerale word daarby in minerale soos muskoviet, biotiet en chloriet omgesit.[2]

Verwysings

  1. Soils.org.za.
  2. "geology.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020.
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya