Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Sterkspruit (Kraai)

Die rivier moet nie verwar word met die Sterkspruit wat laer af deur die dorp Sterkspruit vloei nie.
Sterkspruit
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoofrivier Oranjerivier
Oorsprong Drakensberg
Sytak -links Bamboeshoekspruit
Sytak -regs Bellrivier, Bokspruit
Monding Kraairivier
Oorsprong-hoogte 1720 m
Ligging van Sterkspruit op 'n kaart (Oos-Kaap)
Sterkspruit
Sterkspruit
Koördinate: 30°51′10″S 27°46′41″O / 30.85278°S 27.77806°O / -30.85278; 27.77806

Die Sterkspruit is 'n voorloper van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring 16 km noordoos van Elliot en oos van Mountain Shadows Hotel in die Drakensberge suid van Lesotho.

Hierdie Sterkspruit vloei saam met die Bellrivier en die Bokspruit by Moshesh's Ford om die Kraairivier te vorm.

Ontspring

31°12′03″S 27°57′09″O / 31.200950°S 27.95252°O / -31.200950; 27.95252 (ontspring)

Samevloei

30°51′08″S 27°46′43″O / 30.85222°S 27.77861°O / -30.85222; 27.77861 (samevloei)

Eksterne skakel

Sien ook

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya