Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Studtis

Studtis is 'n klein nedersetting op die R332 provinsiale pad wat deur die Baviaanskloof gaan. Dit is digby die Baviaanskloofrivier. Die nedersetting bestaan uit 'n paar winkels en 'n polisiestasie. Die nedersetting het sy naam verkry van 'n Duitse handelaar wat eens op 'n tyd hier 'n winkel bedryf het. Net oos van Studtis is die Campbell-monument.

Bron

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya