Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Waterberg

Rivierkloof in die Lapalala Wilderness in die Waterberg – horisontale sandsteenlae is sigbaar.

Die Waterberg is 'n bergreeks in Limpopo, Suid-Afrika. Dit strek ongeveer oos vanaf Thabazimbi tot by Mokopane (Potgietersrus). Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is 600 m met enkele pieke wat 1 400 m bo seevlak is. Vaalwater is net noord van die bergreeks.

Bibliografie

  • Mason, Revil: New prehistoric paintings in die Brandberg, South West Africa, and the Waterberg, Northern Transvaal. In: Lantern. Tyskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 7, nr. 4, Junie 1958

Sien ook

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya