Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

.ss

.ss is die Internet-topvlakdomein vir Suid-Soedan. Die domein is op 10 Augustus 2011 deur die Internasionale Telekommunikasie-unie toegeken[1] nadat die land op 9 Julie 2011 van Soedan afgestig is. Dit stem ooreen met die land se 2-letter ISO 3166-1-kode: SS.

Die domein was aanvanklik omstrede omdat SS met die Schutzstaffel geassosieer kan word.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. (en) It’s official: South Sudan to get .ss Domain Incite, 11 Augustus 2011
  2. Clarke, Jeremy (29 Junie 2011). "South Sudan takes final steps toward statehood". Reuters. Besoek op 8 Julie 2011.
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya