Die 1998 Super 12-seisoen het in Februarie 1998 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
Tabel notas
- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1
Week 2
- Geen dagligbesparing in Brisbane
7 Maart 1998
|
Golden Cats
|
37 – 38
|
Auckland Blues
|
Ellispark, Johannesburg
|
|
17:30
|
Drieë: Edrich Lubbe, Hennie le Roux, Jannie van der Walt (2), MJ Smith Doelskoppe: Hennie le Roux (2), MJ Smith Strafdoele: Hennie le Roux, MJ Smith
|
Verslag
|
Drieë: Strafdrie, Eroni Clarke, Joeli Vidiri, Michael Jones, Olo Brown Doelskoppe: Adrian Cashmore (2) Strafdoele: Adrian Cashmore (3)
|
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS)
|
|
Week 3
- Geen dagligbesparing in Brisbane
14 Maart 1998
|
Auckland Blues
|
41 – 22
|
Otago Highlanders
|
Edenpark, Auckland
|
|
14:35
|
Drieë: Jonah Lomu, Lee Stensness, Mark Carter, Paul Mitchell, Robin Brooke Doelskoppe: Adrian Cashmore, Hayden Taylor Strafdoele: Adrian Cashmore (4)
|
Verslag
|
Drie: Brendan Laney Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Simon Culhane (4), Tony Brown
|
Skeidsregter: Steve Walsh (NS)
|
|
Week 4
Loslootjie: Canterbury Crusaders, Western Stormers
|
Week 5
- Sondag 29 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Queensland Reds, Waikato Chiefs
|
Week 6
Week 7
13 April 1998
|
Auckland Blues
|
47 – 25
|
NSW Waratahs
|
Edenpark, Auckland
|
|
14:35
|
Drieë: Adrian Cashmore, Andrew Blowers, Carlos Spencer, Joeli Vidiri, Lee Stensness, Ofisa Tonu’u, Xavier Rush Doelskoppe: Adrian Cashmore (3) Strafdoele: Adrian Cashmore (2)
|
Verslag
|
Drieë: Manny Edmonds, Matt Burke, Willie Ofahengaue Doelskoppe: Manny Edmonds (2) Strafdoele: Manny Edmonds (2)
|
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA)
|
|
Loslootjie: Otago Highlanders, Wellington Hurricanes
|
Week 8
Loslootjie: ACT Brumbies, Coastal Sharks
|
Week 9
26 April 1998
|
Auckland Blues
|
74 – 28
|
Western Stormers
|
Edenpark, Auckland
|
|
14:35
|
Drieë: Caleb Ralph, Carlos Spencer, Eroni Clarke, Joeli Vidiri (2), Mark Carter (3), Paul Mitchell, Xavier Rush (2) Doelskoppe: Adrian Cashmore (7), Carlos Spencer Strafdoel: Adrian Cashmore
|
Verslag
|
Drieë: Andrew Aitken, Charl Marais, Joggie Viljoen, Jopie Adlam Doelskoppe: Louis Koen (4)
|
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS)
|
|
Loslootjie: Golden Cats, NSW Waratahs
|
Week 10
Week 11
Loslootjie: Auckland Blues, Northern Bulls
|
Week 12
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
23 Mei 1998
|
Auckland Blues
|
37 – 31
|
Otago Highlanders
|
Edenpark, Auckland
|
|
14:30
|
Drieë: Adrian Cashmore (2), Joeli Vidiri, Lee Stensness Doelskoppe: Adrian Cashmore (4) Strafdoele: Adrian Cashmore (3)
|
Verslag
|
Drieë: Isitolo Maka, Jeff Wilson, Taine Randell Doelskoppe: Simon Culhane, Tony Brown Strafdoele: Simon Culhane (3), Tony Brown
|
Skeidsregter: Colin Hawke (NS)
|
|
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers
|
Voorste puntemakers
Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
|
Pos
|
Naam
|
Punte
|
Span
|
1
|
Andrew Mehrtens
|
206 (5 Drieë, 23 Doel, 41 Straf, 4 Skep) |
Canterbury Crusaders
|
2
|
Adrian Cashmore
|
180 (5 Drieë, 34 Doel, 28 Straf, 1 Skep) |
Auckland Blues
|
3
|
Jon Preston
|
112 (20 Doel, 24 Straf) |
Wellington Hurricanes
|
4
|
John Eales
|
109 (2 Drieë, 18 Doel, 21 Straf) |
Queensland Reds
|
5
|
Henry Honiball
|
97 (3 Drieë, 23 Doel, 12 Straf) |
Coastal Sharks
|
6
|
Manny Edmonds
|
94 (1 Drie, 12 Doel, 21 Straf) |
NSW Waratahs
|
7
|
Simon Culhane
|
91 (1 Drie, 7 Doel, 23 Straf, 1 Skep) |
Otago Highlanders
|
8
|
Tony Brown
|
90 (1 Drie, 20 Doel, 15 Straf) |
Otago Highlanders
|
9
|
Matt Burke
|
80 (4 Drieë, 9 Doel, 14 Straf) |
NSW Waratahs
|
10
|
Jannie de Beer
|
66 (12 Doel, 14 Straf) |
Golden Cats
|
|
Sien ook
|
---|
| Spanne | |
---|
Vorige Spanne | |
---|
Super 12-seisoene | |
---|
Super 14-seisoene | |
---|
Superrugbyseisoene | |
---|
Kampioene | |
---|
|