Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Castle-Redery

Advertensie van die Castle-Redery

Die Castle-Redery is in 1872 deur sir Donald Currie gestig as 'n stoomboot-redery. Die naam is in 1986 amptelik aanvaar toe die poskontrak tussen die Castle- en Union-Redery verdeel is. In 1900 het die twee rederye saamgesmelt om die Union-Castle-Redery te vorm. Op daardie stadium het Castle-redery oor 20 skepe beskik met 'n tonnemaat van 108,886 ton.

Bron

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya