Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Union-Castle-Redery

Advertensie van die Union-Castle-Redery

Die Union-Castle-Redery is in 1900 gestig na die samesmelting van die Union-Redery met die Castle-Redery. Aanvanklik is die firma deur Donald Currie & Co bestuur maar later is die beheer oorgeneem deur die Royal Mail Steam Packet Company waarvan sir Owen Phillips aan die hoof was. Hierdie reƫling het in 1932 tot 'n einde gekom toe die Union-Castle Mail Steamship Company sy onafhanklikheid hervat het. In 1956 is die beheer deur die Cayvier, Irvine-groep oorgeneem. In 1965 is verkeie groot skepe aan Safmarine verkoop.

Bron

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya