Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Cheilodactylidae

Cheilodactylidae
Nemadactylus douglasii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cheilodactylidae
Genera

Cheilodactylus
Chirodactylus
Dactylophora
Nemadactylus
Sien teks vir spesies.

Die vingervinne en banksteenbrasse (Cheilodactylidae) is 'n visfamilie van die orde Perciformes. Daar is ses genera met minstens vyftien spesies in die familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie word 18 cm - 1 m groot. Al die lede van die familie het gevurkte sterte en die volwasse visse het dik lippe. Die meeste spesies sit op die bodem in vlak poele, ondersteun deur hulle dik bekkenvinne op soek na prooi - bodembewoners soos skaaldiere, wurms en vis. Die groter spesies is gewilde eetvis.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cheilodactylus
  • Chirodactylus

Sien ook

Bron

Information related to Cheilodactylidae

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya