Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Citizans

Citizans is 'n Suid-Afrikaanse politieke party.

Die party stel dat dit 'n beweging is wat daarop gefokus is om professionele persone en die jeug van Suid-Afrika te betrek om by te dra tot die bou van 'n beter samelewing. Citizans versamel insette van individue en gebruik dit om wetgewing, beleide en bestuur te beïnvloed.[1]

Citizans het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem.[2]

Nasionale verkiesings

Verkiesing Stemme % Setels
2024 2 992 0,02 0

Verwysings

  1. Citizans, Who we are. https://citizans.org/who-we-are/ Besoek 5 April 2024.
  2. National Candidates List, Independent Electoral Commission, Besoek 26 Maart 2024.


Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya