Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Galerella

Galerella[1]
A swartkwasmuishond (Galerella sanguinea) in Etosha Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Suborde: Feliformia
Familie: Herpestidae
Genus: Galerella
Gray, 1864
Verspreiding van die Galerella
     G. sanguinea

     G. ochracea

     G. flavescens

Die Galerella is deel van die muishondfamilie (Herpestidae) en is inheems aan Afrika. Daar is vier of vyf spesies in hierdie genus, met meer as 30 subspesies.

Vier van die spesies is lank reeds gevestig:[1]

Beeld Naam Verspreiding
Kaokolandse swartkwasmuishond G. flavescens Angola en Namibië
Somaliese swartkwasmuishond G. ochracea Somalië
Kleingrysmuishond G. pulverulenta (Wagner, 1839)[2] Suid-Afrika, Lesotho en die suide van Namibië
Swartkwasmuishond Galerella sanguinea sub-Sahara Afrika
Swartmuishond G. nigrata Angola en Namibië

'n Onlangse toevoeging is die swartmuishond G. nigrata, wat nou deur baie wetenskaplikes as 'n aparte spesie beskou word na genetiese ontleding. Dit is voorheen beskou as 'n variant van Galerella sanguinea.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Sjabloon:MSW3
  2. Wagner, J.A. (1839). "Über die Verwandtschafts-Verhältnisse der Pharaonsratte". Gelehrte Anzeigen der Königlich Bayerischen Akademie der Wissenschaften zu München. 9 (183): 425–429.


Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya