Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Groot-Winterhoekberge (Oos-Kaap)

Die Groot-Winterhoekberge is 'n bergreeks van ongeveer 80 km wat in 'n amper oos-wes rigting strek, net noord vanaf Uitenhage tot waar die Baviaanskloofberge ophou. Die hoogste piek in die berg is Cockscomb (1 768 m).[1] Die Elandsrivier is suid van die berg.

Die berg moet nie verwar word met die Winterberge wat verder noord in die Oos-Kaap lê nie (noord van die klein dorpies Bedford, Adelaide en Fort Beaufort); daar is ook die Groot-Winterhoekberge noord van Tulbagh in die Wes-Kaap.

Verwysings

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya