Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Haker

Let op die kop van speler nommer 2 (die hakker) in die skrum.

'n Haker is die nommer 2 spelerposisie in rugby. 'n Haker is tipies effens kleiner as 'n stut, maar 2 keer so aggressief. Dis die ou wat die bal in die lynstaan ingooi, met 'n blitsige voet om 'n bal in die skrum te haak. Deesdae is hulle geneig om so groot soos 'n stut te wees (om op te maak vir lg. se gebreke). Hulle versteur gevolglik die balans in die skrum, en sukkel om 'n bal reguit in te gooi. Gevolglik erg gefrustreerd en geneig om strafskoppe af te staan. Hulle hoef gelukkig nie meer 'n bal in die skrum te haak nie, want dié word nou onder die slotte se voete ingegooi deur die skrumskakel.

Plaasvervanging

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 2 vervang deur no. 16 vanaf die reserwebank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen ongeveer die 50ste en 65ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige hakers

'n Paar bekende hakers (almal Springbokke) ter illustrasie:


Spelerposisies in rugby
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya