Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Mercury-Redstone 4

Die Mercury-Redstone 4 lansering.

Mercury-Redstone 4 was die tweede Amerikaanse bemande ruimtevaart. Die ruimtetuig, 'n Mercury-Redstone-vuurpyl MRLV-8., is op 21 Julie 1961 vanaf Kaap Canaveral gelanseer en was 'n sub-orbitale vlug. Die Mercurykapsule is Liberty Bell 7 genoem en Gus Grissom was die ruimteman aan boord.

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya