Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Namakwalandse klipmuis

Klipmuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Rodentia (Knaagdiere)
Familie:
Genus:
Spesie:
A. namaquensis
Binomiale naam
Aethomys namaquensis
(A. Smith, 1834)
Sinonieme

Micaelamys namaquensis

Die Namakwalandse Klipmuis (Aethomys namaquensis) is 'n knaagdier van ongeveer 16 sentimeter lank, wat in Namakwaland aangetref word, en in 'n baie droë klimaat kan bestaan. Dit leef van verpotte plante en kan maklik mak gemaak word.

Sien ook

Verwysings

  1. Coetzee, N., Griffin, M. & Taylor, P.J. (2008). Aethomys namaquensis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 8 Februarie 2009.

Bronne

Eksterne skakels

Information related to Namakwalandse klipmuis

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya