Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Paralichthodidae

Paralichthodidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Paralichthodidae
Subfamilies en genera

Sien teks.

Die Masels-botvisse (Paralichthodidae) is 'n vis-familie van die orde Pleuronectiformes. Daar is slegs een genus met een spesies in die familie wat endemies is aan Suid-Afrika.

Kenmerke

Die familie se lywe is uiters plat en ovaalvormig met beide oë aan die regterkant van die kop. Die pektorale vinne is goed ontwikkel aan beide kante van die lyf. Die dorsale vin strek van voor die oë tot by die stertvin. Die vis was voorheen ingesluit in die familie Pleuronectidae.

Genus

Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Paralichthodes

Sien ook

Bron

Information related to Paralichthodidae

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya