Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Paralichthyidae

Paralichthyidae
Citharichthys sordidus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Paralichthyidae
Genera

Ancylopsetta
Cephalopsetta
Citharichthys
Cyclopsetta
Etropus
Gastropsetta
Hippoglossina
Paralichthys
Pseudorhombus
Syacium
Tarphops
Tephrinectes
Thysanopsetta
Xystreurys
Sien teks vir spesies.

Die Sand-botvisse (Paralichthyidae) is 'n vis-familie van die orde Pleuronectiformes. Daar is sestien genera met 185 spesies in die familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe is uiters plat en ovaalvormig met beide oë aan die linkerkant van die kop. Partykeer is die oë aan die regterkant van die kop. Die familie word 14 – 44 cm groot en is bodembewoners.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Pseudorhombus
  • Pseudorhombus arsius -Groottand-botvis
  • Pseudorhombus elevatus
  • Pseudorhombus natalensis

Sien ook

Bron

Information related to Paralichthyidae

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya