Pseudochromidae
Die Spikkelrûe (Pseudochromidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie bestaan uit vier sub-families:
Sub-familie: PseudochrominaeKenmerkeDie sub-familie bestaan uit sewe genera en tagtig spesies waarvan sewe aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die lyf is lank met 'n lang dorsale vin en die stertvin is bolrond. Die grootte wissel van 3 - 12 cm. HabitatDie sub-familie bly in koraal- en rots riwwe tot op dieptes van 30 cm. Die genus Pseudochromis lê 'n sak eiers in 'n leë gat of onder 'n oorhang wat deur die mannetjie opgepas word. GenusDie volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Sub-familie: CongrogadinaeKenmerkeDie subfamilie bestaan uit agt genera en twee en twintig spesies waarvan vyf aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die lyf, dorsale-en analevinne is lank. Die pektorale vinne is kort en die bekken vinne is klein en ontbreek by party spesies. Die lyf is bedek met klein skubbetjies. Die grootte wissel van 5 – 50 cm. HabitatDie vis leef in getypoele en sanderige bodems naby riwwe. GenusDie volgende genus en spesies kom voor aan die Suid-Afrikaanse kus:
Sien ook
Bron
Information related to Pseudochromidae |