Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Sejm

Die Sejm se logo.

Die Sejm van die Republiek Pole (Pools: Sejm Rzeczypospolitej Polskiej) is die die laerhuis van die Poolse parlement. Dit bestaan uit 460 afgevaardigdes wat verkies word deur universele stembriewe en word onder voorsitterskap van 'n spreker wat "Maarskalk van die Sejm van die Republiek Pole" (Marszałek Sejmu Rzeczypospolitej Polskiej) genoem is.

Sedert die Tweede Poolse Republiek (1918–1939), verwys "Sejm" slegs na die laerhuis van die parlement; die hoërhuis word die Senaat van die Republiek Pole (Senat Rzeczypospolitej Polskiej) genoem.[1]

Verwysings

  1. "Poznaj Sejm". Sejm. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.

Eksterne skakels


Information related to Sejm

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya