Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Siganidae

Siganidae
'n S. vulpinus ontmoet 'n Langneus-vlindervis (bo) in hulle koraalrif habitat.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Siganidae
Genus:
Siganus

Forsskål, 1775
Spesies

Omtrent 28, sien teks.

Die Konynvisse (Siganidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is twee genera met dertig spesies in hierdie familie. Vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie is van gemiddelde grootte, die grootte wissel van 30 – 50 cm. Die familie leef klein skole saam en kom selde in water wat dieper is as 15 m voor. Alle strale van die familie se vinne is giftig, wonde is pynlik maar nie fataal nie. Om die pyn te verlig moet die wond in water (55 °C) gedompel word.

Die familie is herbivore en eet net alge. Hulle groei vinnig. Hul kleur patroon verskil gedurende die dag en nag. As hulle gedreig word, vertoon hulle almal 'n tipiese patroon van onreëlmatige bruin vlekke.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Siganus

Sien ook

Bron

Information related to Siganidae

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya