Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Suid-Afrikaanse Sokkervereniging

Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Engelse naam South African Football Association
Afkorting SAFA
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 23 Maart 1991
Gestig in Johannesburg, Suid-Afrika
Lid van FIFA
Aangesluit in 1992
Vastelandse beheerliggaam CAF
President Danny Jordaan
Setel Johannesburg, Suid-Afrika
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf safa.net

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Engels: South African Football Association of SAFA) is Suid-Afrika se nasionale vereniging wat sokker in die land organiseer. Die organisasie is in 1991 gestig en is in 1992 by FIFA en CAF geaffilieer. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het reeds belangrike toernooie soos die Afrikanasiesbeker 1996, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 en Afrikanasiesbeker 2013 aangebied.

Personeel

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se voorsitter Danny Jordaan.

Geaffilieerde lede

Nasionale spanne

Ligas

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016. Besoek op 31 Desember 2015.

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya