Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Teenpous Theofilactus

Teenpous Theofilactus
Teenpous van Pous Paulus I
Begin van pontifikaat 757
Einde van pontifikaat 757

Theofilactus[1] was 'n aartsdeken van die Rooms-Katolieke Kerk. Na die dood van Pous Stefanus II in 757 het die Bisantynse faksie hom tot pous verkies. Die meerderheid het egter die oorlede pous se broer Pous Paulus I verkies. Theofilactus het die keuse aanvaar en in pouslike diens gebly. Hy was Pous Adrianus I se afgevaardigde by die sinode van Frankfurt in 794.

Verwysings

  1. Rendina, Claudio (1983} ‘’I papi, storia e segreti’’ Vol. I. Newton & Compton


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Wikipedia vertaal.
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya