Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Wildekus

Wildekus is in Suid-Afrika
Wildekus
Wildekus
Ligging van die Wildekus in Suid-Afrika.
Koffiebaai langs die Wildekus.
Haga Haga langs die Wildekus.

Die Wildekus is 'n kusstreek in Suid-Afrika. Dit is die kusstrook van sowat 250 km van die monding van die Groot-Keirivier, Oos-Kaap in die suide tot by die Mtamvunarivier net duskant Port Edward, KwaZulu-Natal in die noorde.[1] Alhoewel die naam Wildekus verwys na die ongerepte natuurskoon het dit ook 'n meer onheilspellende aanspraak op roem: skeepswrakke.[2]

Skeepswrakke

Die volgende skeepswrakke is opgeteken langs die Wildekus:

Enkele watervalle

Ander bekende kuste

Sien ook

Verwysings

  1. Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. ISBN 978-1-86919-324-9
  2. Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 ISBN 1-86842-026-4
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya