1996-DrienasiesDatums |
6 Julie - 10 Augustus |
---|
Kampioen |
Nieu-Seeland (1 titels) |
---|
Wedstryde gespeel |
6 |
---|
Drieë gedruk |
19 (3.17 per wedstryd) |
---|
Bywoning |
248 540 (41 423 per wedstryd) |
---|
Meeste punte |
Andrew Mehrtens (69) |
---|
Meeste drieë |
Justin Marshall (2) |
---|
|
|
Die 1996-Drienasiesreeks was die eerste keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 6 Julie tot 10 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi gewen nadat hulle al die vier wedstryde gewen het. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm.[1]
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[2]
Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
|
Nasie
|
Wedstryde
|
Punte
|
Bonuspunte
|
Ligapunte
|
Speel
|
Wen
|
Gelyk
|
Verloor
|
Vir
|
Teen
|
Verskil
|
1 |
Nieu-Seeland
|
4 |
4 |
0 |
0 |
119 |
60 |
+59 |
1 |
17
|
2 |
Suid-Afrika
|
4 |
1 |
0 |
3 |
70 |
84 |
–14 |
2 |
6
|
3 |
Australië
|
4 |
1 |
0 |
3 |
71 |
116 |
–45 |
2 |
6
|
Wedstryddatums
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Statistiek
Meeste punte en drieë
Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
Spanne | |
---|
Drienasiesreeks | |
---|
Rugbykampioenskap | |
---|
Verwante trofeë | |
---|