Die 2010-Drienasiesreeks was die vyftiende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland gewees. Die reeks is vanaf 10 Julie tot 11 September 2010 gespeel. Die lande se spanne is onderskeidelik die Springbokke, Wallabies en All Blacks genoem. Nieu-Seeland het die toernooi vir die tiende keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat weggestap het.
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]
Die formaat vir die 2010-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en nege in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
|
Nasie
|
Wedstryde
|
Punte
|
Bonuspunte
|
Ligapunte
|
Speel
|
Wen
|
Gelyk
|
Verloor
|
Vir
|
Teen
|
Verskil
|
1 |
Nieu-Seeland
|
6 |
6 |
0 |
0 |
184 |
111 |
+73 |
3 |
27
|
2 |
Australië
|
6 |
2 |
0 |
4 |
162 |
188 |
–26 |
3 |
11
|
3 |
Suid-Afrika
|
6 |
1 |
0 |
5 |
147 |
194 |
–47 |
3 |
7
|
Wedstryddatums
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
31 Julie 2010
|
Australië
|
28–49
|
Nieu-Seeland
|
Docklands-stadion, Melbourne, Australië
|
|
20:00 (AEST)
|
Drieë: Drew Mitchell, Adam Ashley-Cooper, Rocky Elsom Doelskoppe: Matt Giteau (2) Strafdoele: Matt Giteau (3) Kaart: Drew Mitchell 28', 43'
|
Verslag
|
Drieë: Dan Carter, Mils Muliaina (2), Richie McCaw, Cory Jane, Josevata Rokocoko, Corey Flynn Doelskoppe: Dan Carter (4) Strafdoele: Dan Carter (2) Kaart: Owen Franks 22' tot 32'
|
Bywoning: 51 409 Skeidsregter: Craig Joubert (RSA)
|
|
Week 5
Week 6
Week 7
28 Augustus 2010
|
Suid-Afrika
|
44–31
|
Australië
|
Loftus Versfeld, Pretoria, Suid-Afrika
|
|
17:00 (SAST)
|
Drieë: Juan Smith, Gurthrö Steenkamp, Pierre Spies, François Steyn, JP Pietersen Doelskoppe: Morné Steyn (4), Butch James Strafdoele: Morné Steyn (2), François Steyn
|
Verslag
|
Drieë: Will Genia, James O’Connor (2), Dean Mumm Doelskoppe: Matt Giteau (4) Strafdoel: Matt Giteau
|
Bywoning: 43 152 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL)
|
- Vir die tweede agtereenvolgende week speel met Victor Matfield ’n Springbok in sy 100ste toetswedstryd.[10]
|
Week 8
4 September 2010
|
Suid-Afrika
|
39–41
|
Australië
|
Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika
|
|
17:00 (SAST)
|
Drieë: Jaque Fourie, Gurthrö Steenkamp, Jean de Villiers Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (6)
|
Verslag
|
Drieë: Kurtley Beale, James O’Connor, Stephen Moore, Rocky Elsom, Drew Mitchell Doelskoppe: Matt Giteau (4), James O’Connor Strafdoele: Matt Giteau, Kurtley Beale Kaart: Saia Fainga’a 70' tot 80'
|
Bywoning: 39 798 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG)
|
- Dit was die Wallabies se eerste oorwinning op die Hoëveld sedert 1963.[11]
- John Smit het in sy 102de toetswedstryd gespeel en die Suid-Afrikaanse rekord van Percy Montgomery egaliseer.
- Morné Steyn het sy persoonlike streep suksesvolle skoppe na 38 uitgebrei. Statistieke oor suksesvolle doelskoppe word eers sedert die laat 1980’s gedoen, maar dit blyk dat Steyn ’n nuwe rekord opgestel het. Steyn het by die vorige (opgetekende) rekord van die Skotse Chris Paterson op 36 verbygesteek.[12]
- Australië herower die Mandela Uitdaagplaat.
|
Week 9
Statistiek
Meeste punte en drieë
Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
Spanne | |
---|
Drienasiesreeks | |
---|
Rugbykampioenskap | |
---|
Verwante trofeë | |
---|
|