Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

George Plaaslike Munisipaliteit

George
Kaart van Suid-Afrika wat George in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Tuinroete
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC044
Burgemeester Leon van Wyk (DA)
Hoofstad George
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 5 191 km²  
Bevolking 193 672 (2011)

Die George Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya