Gymkhana Klubveld is 'n krieketveld en -span in Nairobi, Kenia. Dit het al agt die wedstryde gehuisves gedurende die Kampioenetrofee 2000, asook enkele wedstryde gedurende die Krieketwêreldbeker in 2003.
Die veld het 'n kapasiteit van 7 000 toeskouers. Die klub is die hoofkrieketveld in die land en die enigste plek wat werklik as 'n belangrike veld beskryf kan word. Dit is noord, nie ver, van die sentrale sakedistrik geleë.
Wedstryde
Kampioenetrofee 2000
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Kampioenetrofee 2000.
Kenia 208/9 (50 boulbeurte)
|
t
|
Indië 209/2 (42.3 boulbeurte)
|
|
|
|
Indië wen met agt paaltjies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Dave Orchard (SA) Speler van die wedstryd: Anil Kumble (Ind)
|
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Sri Lanka wen met 108 lopies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind) en Peter Willey (Eng) Speler van die wedstryd: Avishka Gunawardene (SL)
|
- Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Engeland wen met agt paaltjies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en Dave Orchard (SA) Speler van die wedstryd: Alec Stewart (Eng)
|
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië 265/9 (50 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Indië wen met 20 lopies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Yuvraj Singh (Ind)
|
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Pakistan wen met nege paaltjies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Dave Orchard (SA) en Peter Willey (Eng) Speler van die wedstryd: Saeed Anwar (Pak)
|
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Nieu-Seeland wen met 64 lopies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Roger Twose (NZ)
|
- Zimbabwe het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Kwarteindrondte 10 Oktober 2000 Telkaart
|
Suid-Afrika wen met agt paaltjies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind) Speler van die wedstryd: Jacques Kallis (SA)
|
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Nieu-Seeland wen met vier paaltjies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Dave Orchard (SA) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Shayne O’Connor (NZ)
|
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië 295/6 (50 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Indië wen met 95 lopies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Peter Willey (Eng) Speler van die wedstryd: Sourav Ganguly (Ind)
|
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië 264/6 (50 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Nieu-Seeland wen met vier paaltjies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Chris Cairns (NZ)
|
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Krieketwêreldbeker 2003
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 2003.
Kenia wen die wedstryd sonder teenstander (sonder dat ’n bal geboul is) Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Daryl Harper (Aus) Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
|
- geen loot nie
- Nieu-Seeland verbeur die wedstryd weens veiligheidskwessies.[1]
Kenia 210/9 (50 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Kenia wen met 53 lopies Gymkhana Klubveld, Nairobi Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Daryl Harper (Aus) Speler van die wedstryd: Collins Obuya (Ken)
|
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Verwysings
Eksterne skakels