2013 Curriebeker Premierafdeling
2013
|
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
|
Verdedigende kampioene
|
Westelike Provinsie (33ste titel)
|
Kampioene
|
Natalse Haaie (7de titel)
|
Totaal wedstryde
|
32
|
Wedstryde gespeel
|
32
|
Drieë gedruk
|
172 (gemiddeld 5.375 per wedstryd)
|
Meeste punte
|
92 Marnitz Boshoff (Goue Leeus)
|
Meeste drieë
|
7 Raymond Rhule (Vrystaat Cheetahs)
|
Die 2013 Absa Curriebeker was ’n rugbykompetisie wat in 2013 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 75ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Westelike Provinsie is die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 25–18 in die 2012 eindstryd op Kings Park verslaan. Die eindstryd is hierdie jaar op 26 Oktober 2013 in Kaapstad beslis.
Tabel
Tabel notas
- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is.
Wedstryddatums
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
Week 2
Week 3
24 Augustus 2013
|
Blou Bulle
|
23 – 62
|
Goue Leeus
|
Loftus Versfeld, Pretoria
|
|
17:05
|
Drieë: Travis Ismaiel, Jürgen Visser, Francois Venter Doelskop: Jürgen Visser Strafdoele: Tony Jantjies, Jürgen Visser Kaarte: Morné Mellett 50' tot 60'
|
Verslag
|
Drieë: Jaco Kriel, Deon Helberg, Willie Britz, Derick Minnie (2), Anthony Volmink, Warwick Tecklenburg, Elton Jantjies Doelskoppe: Marnitz Boshoff (8) Strafdoele: Marnitz Boshoff (2)
|
Bywoning: 19 846 Skeidsregter: Jonathan Kaplan
|
|
Week 4
Week 5
7 September 2013
|
Griekwas
|
32 – 38
|
Goue Leeus
|
GWK-park, Kimberley
|
|
15:00
|
Drieë: Jean Stemmet, PJ Vermeulen, Carel Greeff, Howard Mnisi Doelskoppe: Francois Brummer (3) Strafdoele: Francois Brummer (2)
|
Verslag
|
Drieë: Robbie Coetzee, Anthony Volmink, Andries Coetzee, Franco van der Merwe, Marnitz Boshoff, Jaco Kriel Doelskoppe: Marnitz Boshoff, Elton Jantjies (3) Kaarte: Anthony Volmink 72' tot 80'
|
Bywoning: 4 383 Skeidsregter: Jason Jaftha
|
|
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Tabel
|
|
Span
|
Gespeel
|
Gewen
|
Gelykop
|
Verloor
|
Punte vir
|
Punte teen
|
Punterverskil
|
Drieë vir
|
Drieë teen
|
Drie-bonus
|
Verloor-bonus
|
Punte
|
1 |
Pumas |
2 |
1 |
0 |
1 |
52 |
36 |
+16 |
4 |
3 |
0 |
1 |
5
|
2 |
Griekwas |
2 |
1 |
0 |
1 |
36 |
52 |
−16 |
3 |
4 |
0 |
0 |
4
|
Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2014 Curriebeker Premierafdeling deel te neem. Die ander span kwalifiseer vir die 2014 Curriebeker Eerste Afdeling.
Verduideliking van punte: *4 punte vir ’n wen *2 punte vir gelykop *1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte *1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
|
Wedstryde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers
|
Voorste puntemakers
Voorste 10 puntemakers (Statistiek Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine)
|
Pos
|
Naam
|
Punte
|
Gespeel
|
Span
|
1
|
Marnitz Boshoff
|
92 (2 Drieë, 20 Doel, 14 Straf) |
11 |
Goue Leeus
|
2
|
Fred Zeilinga
|
91 (1 Drie, 13 Doel, 17 Straf, 3 Skep) |
10 |
Natalse Haaie
|
3
|
Kurt Coleman
|
81 (9 Doel, 21 Straf) |
10 |
Westelike Provinsie
|
4
|
Riaan Smit
|
70 (2 Drieë, 12 Doel, 12 Straf) |
9 |
Vrystaat Cheetahs
|
5
|
Demetri Catrakilis
|
69 (1 Drie, 5 Doel, 16 Straf, 2 Skep) |
6 |
Westelike Provinsie
|
6
|
Elton Jantjies
|
65 (2 Drieë, 11 Doel, 11 Straf) |
9 |
Goue Leeus
|
7
|
Elgar Watts
|
63 (4 Drieë, 8 Doel, 9 Straf) |
11 |
Vrystaat Cheetahs
|
8
|
Handré Pollard
|
62 (10 Doel, 13 Straf, 1 Skep) |
6 |
Blou Bulle
|
9
|
Nico Scheepers
|
51 (1 Drie, 5 Doel, 12 Straf) |
7 |
Griekwas
|
10
|
Patrick Lambie
|
48 (1 Drie, 5 Doel, 9 Straf, 2 Skep) |
3 |
Natalse Haaie
|
|
|
---|
| Premierafdeling | |
---|
Eerste afdeling | |
---|
Seisoene (Premierafdeling) | |
---|
|