2015 Curriebeker Premierafdeling
Die 2015 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2015 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 77ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Goue Leeus met 19–16 in die 2014 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd in 2015 is op 24 Oktober in Johannesburg beslis met die Goue Leeus wat wéér teen die Westelike Provinsie gespeel het, maar die bordjies verhang het met ’n oorwinning van 32–24. Die Goue Leeus behaal hiermee hulle 11de Curriebekertitel.
Spanne
2015 Curriebeker Premierafdeling spanne
|
Span
|
Stadion
|
Blou Bulle |
Loftus Versfeld
|
OP Kings |
Nelson Mandelabaai-stadion
|
Goue Leeus |
Emirates Airlines Park
|
Westelike Provinsie |
DHL Nuweland
|
Vrystaat Cheetahs |
Vrystaatstadion
|
Natalse Haaie |
Growthpoint Kings Park
|
Pumas |
Mbombelastadion
|
Griekwas |
Griekwapark
|
Tabel
|
Pos
|
Naam
|
S
|
W
|
G
|
V
|
PV
|
PT
|
+/−
|
BP
|
Tabelpunte
|
1
|
Leeus
|
10 |
10 |
0 |
0 |
430 |
217 |
+213 |
8 |
48
|
2
|
Blou Bulle
|
10 |
8 |
0 |
2 |
342 |
238 |
+104 |
7 |
39
|
3
|
Westelike Provinsie
|
10 |
7 |
0 |
3 |
328 |
248 |
+80 |
7 |
35
|
4
|
Cheetahs
|
10 |
3 |
2 |
5 |
268 |
320 |
−52 |
8 |
24
|
5
|
Natalse Haaie
|
10 |
4 |
1 |
5 |
261 |
269 |
−8 |
4 |
22
|
6
|
Pumas
|
10 |
3 |
1 |
6 |
227 |
302 |
−75 |
3 |
17
|
7
|
OP Kings
|
10 |
2 |
0 |
8 |
215 |
334 |
−119 |
4 |
12
|
8
|
Griekwas
|
10 |
1 |
0 |
9 |
219 |
362 |
−143 |
4 |
8
|
Opgedateer op 10 Oktober 2015
|
Tabelnotas
- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Wedstryddatums
- Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak[1]
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
8 Augustus 2015
|
Vrystaat Cheetahs
|
19 – 57
|
Blou Bulle
|
Vrystaatstadion, Bloemfontein
|
|
14:15
|
Drieë: Boom Prinsloo, Shaun Venter, Clayton Blommetjies Doelskoppe: Niel Marais, Fred Zeilinga
|
Verslag
|
Drieë: Jamba Ulengo, Deon Stegmann, Francois Hougaard (2), Warrick Gelant, Travis Ismaiel Doelskoppe: Tian Schoeman (5), Louis Fouché Strafdoele: Tian Schoeman (4), Louis Fouché
|
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen
|
|
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
26 September 2015
|
Vrystaat Cheetahs
|
31 – 73
|
Goue Leeus
|
Vrystaatstadion, Bloemfontein
|
|
13:15
|
Drieë: Sergeal Petersen, Vincent Jobo (3), Francois Venter Doelskoppe: Sias Ebersohn (2), Fred Zeilinga
|
Verslag
|
Drieë: Courtnall Skosan (2), Stephan de Wit, Jaco Kriel (2), Howard Mnisi, Warren Whiteley, Jaco van der Walt, Kwagga Smith, Anthony Volmink Doelskoppe: Marnitz Boshoff (9), Jacques van Rooyen Strafdoel: Marnitz Boshoff Kaarte: Warren Whiteley 40' tot 50'
|
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge
|
|
Week 9
2 Oktober 2015
|
Goue Leeus
|
62 – 32
|
Westelike Provinsie
|
Emirates Airline Park, Johannesburg
|
|
18:00
|
Drieë: Lourens Erasmus, Malcolm Marx, Marnitz Boshoff, Franco Mostert, Howard Mnisi, Andries Coetzee, Anthony Volmink, Kwagga Smith, Stokkies Hanekom Doelskoppe: Marnitz Boshoff (5), Jaco van der Walt (2) Strafdoel: Marnitz Boshoff
|
Verslag
|
Drieë: Sikhumbuszo Notshe (2), Johnny Kotze, Nic Groom Doelskoppe: Robert du Preez (3) Strafdoele: Robert du Preez (2)
|
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen
|
|
Week 10
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindstryd
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers
|
Voorste puntemakers
Voorste 10 puntemakers (Statistiek)
|
Pos
|
Naam
|
Punte
|
Gespeel
|
Span
|
1
|
Marnitz Boshoff
|
187 (1 Drie, 46 Doel, 27 Straf, 3 Skep) |
11 |
Goue Leeus
|
2
|
Tian Schoeman
|
135 (1 Drie, 21 Doel, 26 Straf) |
11 |
Blou Bulle
|
3
|
Joe Pietersen
|
126 (2 Drieë, 22 Doel, 24 Straf) |
10 |
Natalse Haaie
|
4
|
Robert du Preez
|
100 (4 Drieë, 19 Doel, 14 Straf) |
8 |
Westelike Provinsie
|
5
|
Scott van Breda
|
89 (13 Doel, 21 Straf) |
9 |
Oostelike Provinsie
|
6
|
Fred Zeilinga
|
61 (1 Drie, 16 Doel, 8 Straf) |
8 |
Vrystaat Cheetahs
|
7
|
Clinton Swart
|
60 (1 Drie, 11 Doel, 11 Straf) |
9 |
Griekwas
|
8
|
JC Roos
|
59 (7 Doel, 15 Straf) |
5 |
Pumas
|
9
|
Jamba Ulengo
|
55 (11 Drieë) |
11 |
Blou Bulle
|
10
|
Demetri Catrakilis
|
53 (10 Doel, 11 Straf) |
7 |
Westelike Provinsie
|
|
Verwysings
|
---|
| Premierafdeling | |
---|
Eerste afdeling | |
---|
Seisoene (Premierafdeling) | |
---|
|