Die 2018-’19 Pro14-seisoen (ook bekend as die Guinness Pro14 weens borgskapredes) het op 31 Augustus 2018 afgeskop, met die eindstryd wat op 25 Mei 2019 gespeel is. Dit was die agtiende seisoen van die kompetisie wat oorspronklik as die Keltiese Ligabeker bekend gestaan het, die tweede van die vergrote 14-span-toernooi en die tweede toernooi wat as Pro14 bekend staan (dit was voorheen as Pro12 en die Keltiese Ligabeker bekend).
Die veertien spanne wat aan die kompetisie deelgeneem het verteenwoordig Ierland (Connacht, Leinster, Munster en Ulster), Italië (Benetton Treviso en Zebre), Skotland (Edinburgh en Glasgow Warriors), Suid-Afrika ( Cheetahs en Southern Kings) en Wallis (Cardiff Blues, Dragons, Ospreys en Scarlets).
Op 18 Mei 2017 het Europese Professionele Klubrugby (EPKR) veranderinge aangekondig vir hoe Pro14-spanne vir die Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer. Aan die einde van die 2017-’18-seisoen sal die sewe beste spanne outomaties kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker, ongeag die land van oorsprong (voorheen moes die sewe kwalifiseerders ten minste een span van Ierland, Wallis, Skotland en Italië elk insluit.[1] Die twee Suid-Afrikaanse spanne kom nie in aanmerking vir EPKR-toernooie nie.
Op 30 Junie 2017 is finaal besluit dat die Cheetahs en Southern Kings nie meer aan die Superrugbykompetisie gaan deelneem nie, en dat hulle by die Pro12 ingelyf sou word. Die twee spanne, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie en Keltiese Rugby Beperk, organiseerder van die Pro12, het nie kommentaar hierop gelewer nie.[2] Hul betrokkenheid is egter op 1 Augustus 2017 bevestig.[3]
Die veertien spanne word in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, elk met twee spanne van Ierland en Wallis en een span van Italië, Skotland en Suid-Afrika.[4] Die rondomtaliedeel bestaan uit 21 rondtes – twaalf tuis- en wegwedstryde teen spanne van dieselfde groep, sewe wedstryde, hetsy tuis of weg, teen spanne van die ander groep en twee streeksderbies.[2][5] Die uitspeelwedstryde sal vir die eerste keer ’n rondte van twee kwarteindstryde hê voor die halfeind- en eindstryde.[6]
Punte
Tabelnotas & Kompetisiereëls
Tabelnotas
- Pos = Tabelposisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/– = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- DV = Drieë gedruk
- DT = Drieë afgestaan
- DBP = Drieëbonuspunt
- VBP = Verliesbonus
- PTE = Alle punte wat behaal is
Wedstryddatums
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word
Rondte 1
Rondte 2
Rondte 3
Rondte 4
21 September 2018
|
Cheetahs
|
39 – 39
|
Ulster
|
Toyota-stadion, Bloemfontein
|
|
19:15
|
Drieë: Gerhard Olivier, William Small-Smith, Joseph Dweba, Jacques du Toit, Rabz Maxwane Doelskoppe: Tian Schoeman (4), Louis Fouché Strafdoele: Tian Schoeman, Louis Fouché Kaart: Charles Marais 73' tot 80'
|
Verslag
|
Drieë: Dave Shanahan (2), Johnny Stewart, Strafdrie, Henry Speight Doelskoppe: Billy Burns (3) Strafdoele: Billy Burns (2) Kaart: Alan O’Connor 51' tot 61'
|
Bywoning: 5 063 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL)
|
|
Rondte 5
Rondte 6
Rondte 7
Rondte 8
4 November 2018
|
Southern Kings
|
31 – 38
|
Leinster
|
NMU-stadion, Port Elizabeth
|
|
14:45
|
Drieë: Yaw Penxe, Stefan Ungerer (2), Lupumlo Mguca, Dries van Schalkwyk Doelskoppe: Masixole Banda (3) Kaarte: Stephan Greeff 25' tot 35', Schalk Ferreira 29' tot 39', Tienie Burger 40' tot 50', Berton Klaasen 75' tot 80'
|
Verslag
|
Drieë: Adam Byrne, Strafdrie, Jamison Gibson-Park, Dan Leavy, Max Deegan, Bryan Byrne Doelskoppe: Noel Reid (3)
|
Bywoning: 1 142 Skeidsregter: Lloyd Linton (IRE)
|
|
Rondte 9
Rondte 10
Rondte 11
Suid-Afrikaanse derby
Rondte 12
Suid-Afrikaanse derby
2 Februarie 2019
|
Cheetahs
|
40 – 36
|
Southern Kings
|
Toyota-stadion, Bloemfontein
|
|
16:00
|
Drieë: Shaun Venter, Tian Schoeman, William Small-Smith, Malcolm Jaer, Junior Pokomela, Reinach Venter Doelskoppe: Tian Schoeman (5) Kaarte: Joseph Dweba 32' tot 42', William Small-Smith 38' tot 48'
|
Verslag
|
Drieë: CJ Velleman, Yaw Penxe, Tienie Burger, Alandré van Rooyen, Berton Klaasen Doelskoppe: Masixole Banda (4) Strafdoel: Masixole Banda Kaarte: Meli Rokoua 21' tot 31', CJ Velleman 62'
|
Skeidsregter: Stuart Berry (SA)
|
|
Rondte 13
Rondte 14
26 Januarie 2019
|
Cheetahs
|
61 – 28
|
Zebre
|
Toyota-stadion, Bloemfontein
|
|
15:00
|
Drieë: Rabz Maxwane, Malcolm Jaer, Sintu Manjezi, Abongile Nonkontwana, Ox Nche, Shaun Venter (2), Junior Pokomela, Benhard Janse van Rensburg Doelskoppe: Tian Schoeman (8)
|
Verslag
|
Drieë: Paula Balekana, Johan Meyer, Apisai Tauyavuca, George Biagi Doelskoppe: Carlo Canna (4)
|
Bywoning: 6 360 Skeidsregter: Ben Whitehouse (WAL)
|
|
Rondte 15
Rondte 16
Rondte 17
Rondte 18
Rondte 19
Rondte 20
Rondte 21
Oordeelsdag
Uitspeelwedstryde
|
Kwarteindronde
|
|
Halfeindronde
|
|
Eindronde
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4 Mei 2019
|
|
|
17 Mei 2019
|
|
|
Ulster
|
21
|
|
|
Glasgow Warriors
|
50
|
|
|
Connacht
|
13
|
|
|
Ulster
|
20
|
|
|
25 Mei 2019
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Glasgow Warriors
|
15
|
|
4 Mei 2019
|
|
|
18 Mei 2019
|
|
|
Leinster
|
18
|
|
Munster
|
15
|
|
|
|
|
Leinster
|
24
|
|
|
|
|
Benetton
|
13
|
|
|
Munster
|
9
|
|
|
Kwarteindronde
Halfeindronde
Eindronde
Verwysings
|