Nommer
|
Tydperk
|
Ontdek
|
Bedoel vir
|
Posisie
|
Opsomming
|
QV1[1]
|
Bisantyns
|
1959 1959
|
Onbekend
|
—
|
QV1 is aanvanklik aangedui as die grafkelder van 'n farao, maar daar word nou geglo dit was die skuiling van 'n Koptiese hermiet.
|
QV2[2]
|
18de Dinastie
|
1966 1966
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Daar is niks van QV2 oor nie, behalwe 'n vlak put wat in 2009 met puin toegegooi is.
|
QV3[3]
|
18de Dinastie
|
1966 1966
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV3 word beskryf as 'n onversierde gragkelder wat die laaste keer in 1984-'85 skoongemaak is.
|
QV4[4]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV4 bestaan uit 'n putingang met twee kamers wat in 2010 weer toegegooi is.
|
QV5[5]
|
18de Dinastie
|
1960 1960
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV5 bestaan uit 'n vlak put wat na 'n enkele groot kamer lei wat deels met puin gevul is.
|
QV6[6]
|
18de Dinastie
|
1960 1960
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV6 is soortgelyk aan QV5; dit is grootliks met puin gevul. In 2008 is aanbeveel dit word toegegooi ter wille van besoekers se veiligheid.
|
QV7[7]
|
18de Dinastie
|
1960 1960
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV7 het drie kamers; die uitgrawing van kamer C is waarskynlik op 'n later stadium begin. Vloedwater hou steeds 'n ernstige bedreiging in weens sy ligging.
|
QV8[8]
|
18de Dinastie
|
1960 1960
|
Hori
|
Prins
|
QV8 was waarskynlik die grafkelder van Hori, 'n koning se dogter wie se naam nie genoem word nie en iemand met die naam Amenwesechet. Dit is in die 25ste-26ste Dinastie ook hergebruik.
|
QV9[9]
|
18de Dinastie
|
1960 1960
|
Onbekend
|
|
QV9 is 'n verlate gragtombe wat in die tyd van Toetmoses I gebou is. Dit is na aanleiding van die vondste daarin dalk deur 'n militêre persoon gebruik.
|
QV10[10]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Van die vondste hier sluit in 'n spieëlhandvatsel en deel van 'n staf bedek met pienk leer. Dit is tydens die Derde Oorgangstydperk van Egipte en in die Romeinse tydperk hergebruik. Romeinse vase is ook hier ontdek
|
QV11[11]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Volgens artefakte wat hier ontdek is, is dit aansienlik in die Derde Oorgangstydperk en Romeinse tydperk hergebruik.
|
QV12[12]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Na aanleiding van artefakte wat ontdek is, is dit deur iemand met 'n hoë rang gebruik. Op die sarkofaag is 'n inskripsie van Toetmoses II. Die grafkelder is in die Derde Oorgangstydperk en die Romeinse tydperk aansienlik hergebruik.
|
QV13[13]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Die grafkelder bevat fragmente van 'n sarkofaag en erdewerk. Aansienlik hergebruik in die Derde Oorgangstydperk en die Romeinse tydperk.
|
QV14[14]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend nie, behalwe die tydperk waarin dit gebou is. Ansienlik hergebruik in die Derde Oorgangstydperk en die Romeinse tydperk.
|
QV15[15]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend nie buiten sy ouderdom. Dit is met 'n lang gang aan QV16 verbind.
|
QV16[16]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend nie buiten sy ouderdom. Dit is met 'n lang gang aan QV15 verbind.
|
QV17[17]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Meritra I & Oermeroetes
|
Prinsesse
|
Die grafkelder het behoort aan prinsesse Meritra I en Oermeroetes na aanleiding van artefakte ontdek. Een teorie is dat hulle die dogters van Amenhotep III was. Hergebruik in die 25ste-26ste Dinastie.
|
QV18[18]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Kon gebou gewees het in die tyd van Amenhotep III. Hergebruik in die Derde Oorgangstydperk.
|
QV19[19]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV19 het 'n enkele skag wat na 'n groot kamer lei.
|
QV20[20]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Dit is beskryf as die "grootste" grafkelder uit dié dinastie, met 'n moontlike koninklike konneksie.
|
QV21[21]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Artefakte dui daarop dit is hergebruik in die Derde Oorgangstydperk, die Romeinse tyd en die Koptiese tyd.
|
QV22[22]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Artefakte is dieselfde as in QV21, maar kom uit die Derde Oorgangstydperk.
|
QV23[23]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Hergebruik in die Derde Oorgangstydperk.
|
QV24[24]
|
20ste Dinastie
|
Onbekend
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
Die ligging van QV25 was vermoedelik vergete, totdat werkers wat QV24 herbou het, dit weer ontdek het.
|
QV25[25]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV26[26]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV27[27]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Die grafkelder het in die oudheid ineengeval en word beskryf as "onstabiel".
|
QV28[28]
|
Die grafkelder kon nie onlangs opgespoor word nie en lê waarskynlik onder 'n waghuis op die terrein.
|
QV29[29]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Dit is deels inmekaargeval en is 'n "swak toestand".
|
QV30[30][31]
|
18de Dinastie
|
0001 Oudheid
|
Nebiri
|
Stalhoof
|
Bewind van Toetmose III.[32]
|
QV31[30]
|
19de Dinastie
|
1828 ca. 1828
|
Onbekend
|
Koningin
|
Tyd van Seti I.[32]
|
QV32[33]
|
18de Dinastie
|
1854 ca. 1854
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend nie buiten sy ouderdom.
|
QV33[30]
|
19de Dinastie
|
1828 ca. 1828
|
Tanedjemet
|
Prinses-koningin
|
Tyd van Seti I.[32]
|
QV34
|
19de Dinastie
|
1926 1926
|
Onbekend
|
Prinses-koningin
|
Tyd van Seti I.[32]
|
QV35[34]
|
18de Dinastie
|
1985 ca. 1985
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV35 is 'n voltooide skag sonder kamers.
|
QV36[30]
|
19de Dinastie
|
1905 1905
|
Onbekend
|
Prinses-koningin
|
Tyd van Seti I.[32]
|
QV37[35]
|
18de Dinastie
|
1903 1903
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV38[30]
|
19de Dinastie
|
1828 ca. 1828
|
Sitre
|
Koningin
|
Vrou van Ramses I[32]
|
QV39[36]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV39 kon bedoel gewees het vir prins Wadimose of 'n ander koninklike wat 'n leerling van Imhotep was.
|
QV40[30]
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Onbekend
|
Prinses-koningin
|
Tyd van Seti I.[32]
|
QV41[37]
|
20ste Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Die onvoltooide grafkelder kon bedoel gewees het vir 'n seun van Ramses III. Later hergebruik.
|
QV42[30]
|
20ste Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Pareherwenemef
|
Prins
|
Seun van Ramses III, Moontlik hergebruik deur Minefer, vrou van Ramses III [32]
|
QV43[30]
|
20ste Dinastie
|
1903 1903
|
Set-her-chopsef
|
Prins
|
Bedoel vir die seun van Ramses III, wat later Ramses VIII geword het. Dit is soms oop vir besoeke, maar is die laaste keer in 2012 gesluit.
|
QV44[30]
|
20ste Dinastie
|
1903 1903
|
Chaemwaset
|
Prins
|
Seun van Ramses III. Begrawe in die tyd van Ramses IV.[32]
|
QV45[38]
|
20ste Dinastie
|
c.1896 ca. 1896
|
Ongebruik
|
Onbekend
|
Onvoltooi; bouwerk is dalk gestaak weens die ineenstorting van die plafon.
|
QV46[30]
|
18de Dinastie
|
1905 1905
|
Imhotep
|
Visier
|
Raadgewer van Toetmoses I
|
QV47[30]
|
17de Dinastie
|
1905 1905
|
Amose
|
Prinses
|
Vir die dogter van Sekenenre Tao en Sitdjehoeti. Dit is stabiel, maar "los en vallende oppervlakrotse" maak dit gevaarlik.[39]
|
QV48[40]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Niks is bekend behalwe die ouderdom en onstabiele koepelplafon nie.
|
QV49[41]
|
19de Dinastie
|
1828 ca. 1828
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
Bouwerk is gestaak nadat die ingang uitgekap is.
|
QV50[42]
|
20ste Dinastie
|
Onbekend
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
Bouwerk is moontlik gestaak nadat 'n onbedoelde konneksie met QV49 gemaak is.
|
QV51[30]
|
20ste Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Iset Ta-Hemdjert
|
Koningin
|
Vrou van Ramses III, moeder van Ramses VI
|
QV52[30]
|
20ste Dinastie
|
1816 ca. 1816
|
Titi
|
Prinses-koningin
|
Vrou van Ramses III, dogter van Setnachte.
|
QV53[30]
|
20ste Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Ramses Meriamen
|
Prins
|
Seun van Ramses III
|
QV54[43]
|
20ste Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
Word nou deur personeel gebruik as stoorkamer.
|
QV55[30]
|
20ste Dinastie
|
1904 1904
|
Amoen-her-chepesjef
|
Prins
|
Seun van Ramses III
|
QV56[44]
|
19de Dinastie
|
1854 ca. 1854
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
Bouwerk aan dié grafkelder met sy een kamer is dalk gestaak weens onstabiele rotse.
|
QV57[45]
|
19de Dinastie
|
1854 ca. 1854
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
Bouwerk aan dié grafkelder met sy een kamer is dalk gestaak weens onstabiele rotse.
|
QV58
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Onbekend
|
Koningin
|
Tyd van Ramses II.[32]
|
QV59[46]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten die grafkelder se ouderdom nie.
|
QV60[30]
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Nebettawi
|
Prinses-koningin
|
Die dogter en vrou van Ramses II. Die strukturele stabiliteit word belemmer deur die verlies aan die binnemure.
|
QV61[47]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Bevat die oorblyfsels van 'n onbekende persoon en erdewerk.
|
QV62[48]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV63[49]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV64[50]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV65[51]
|
18de Dinastie
|
1828 ca. 1828
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Hergebruik in die Romeinse tydperk.
|
QV66[30]
|
19de Dinastie
|
1904 1904
|
Nefertari
|
Koningin
|
Vrou van Ramses II.
|
QV67[52]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|
QV68[30]
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Meritamen
|
Prinses-koningin
|
Dogter en vrou van Ramses II
|
QV69[53]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Word nou gebruik vir materiaal "vir argeologiese studie wat uit ander grafkelders verkry word".
|
QV70
|
18de Dinastie[32]
|
Onbekend
|
Nehesi
|
Onbekend
|
|
QV71[30]
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Bintanat
|
Prinses-koningin
|
Dogter-vrou van Ramses II
|
QV72
|
18de Dinastie
|
1845 ca. 1845
|
Neferhat & Baki
|
Prinses en prins
|
|
QV73[30]
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Henoettawi
|
Prinses-koningin
|
'n Dogter-vrou van Ramses II.[32] Verskeie strukturele probleme.
|
QV74[30]
|
20ste Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Doeatentopet
|
Koningin
|
Vrou van Ramses IV. Hergebruik deur 'n prinses van die 19de Dinastie.[32]
|
QV75[30]
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Henoetmire
|
Prinses-koningin
|
Dogter-vrou van Ramses II (of dalk sy suster)
|
QV76
|
18de Dinastie[32]
|
Onbekend
|
Meritre
|
Prinses
|
|
QV77[54]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Later hergebruik.
|
QV78[55]
|
18de Dinastie
|
1844 1844
|
Onbekend
|
Onbekend
|
In die Romeinse tydperk hergebruik vir groepbegrafnisse.
|
QV79[56]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Later hergebruik.
|
QV80
|
19de Dinastie
|
1826 ca. 1826
|
Tuia
|
Koningin
|
Vrou van Seti I en moeder van Ramses II.[30]
|
QV81
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Heka[...]
|
Onbekend
|
Naam net gedeeltelik bewaar.[32]
|
QV82
|
18de Dinastie[32]
|
Onbekend
|
Minemhat & prins Amenhotep
|
Prinses en prins
|
|
QV83[57]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Dit is onseker of dit ooit voltooi is.
|
QV84 tot QV86
|
20ste Dinastie
|
Onbekend
|
Onvoltooi
|
Onbekend
|
QV84, QV85 en QV86 is almal onvoltooi weens die swak rotsgehalte.[58][59][60]
|
QV87[61]
|
18de Dinastie
|
1905 1905
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Bevat erdewerk, maar is nou onstabiel.
|
QV88
|
18de Dinastie[32]
|
1903 1903
|
Ahmose
|
Prins
|
Bevat die mummie van 'n fetus.[32]
|
QV94[62]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
QV94 bevat 'n aansienlike hoeveelheid erdewerk uit die bewind van Amenhotep III, asook die bene van verskeie kinders. Die skagopening wys tekens van erosie, wat 'n "breë, onstabiele en moontlik gevaarlike opening" geskep het.
|
QV95[63]
|
20ste Dinastie
|
1906 1906
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Is nooit voltooi nie en is later gebruik as 'n Koptiese klooster.
|
QV96[64]
|
18de Dinastie
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Bevat 'n septer van onder meer hout en begrafnisofferandes.
|
QV98[65]
|
18de Dinastie
|
1903 1903
|
Onbekend
|
Onbekend
|
Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
|