Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

 

Lys van openbare vakansiedae in Namibië

Hierdie is 'n lys van Openbare vakansiedae in Namibië:[1]

Datum Naam Rede
1 Januarie Nuwejaarsdag
21 Maart Onafhanklikheidsdag Vier Namibië se onafhanklikheid van Suid-Afrika
Paassondag -2d Goeie Vrydag
Paassondag +1d Paasmaandag
1 Mei Werkersdag
4 Mei Kassingadag Herdenking van die Slag van Kassinga
Paassondag +39d Hemelvaartsdag
25 Mei Afrikadag Herdenking van die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as die Afrika-unie)
26 Augustus Heldedag Herdenking van die begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog
10 Desember Menseregtedag
25 Desember Kersfees
26 Desember Welwillendheidsdag

Verwysings

Information related to Lys van openbare vakansiedae in Namibië

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya