Lys van Afrikaanse woorde in Engels opgeneemAfrikaanse woorde is al in verskeie tale, onder andere Engels, opgeneem. Britse Engels het primêr Afrikaanse woorde vanaf die Britse soldate opgeneem wat in die Boere oorloë geveg het. Verskeie ander Afrikaanse woorde is deur Engels-sprekende Suid-Afrikaners aangeleer omdat Afrikaans en Engels dikwels in parallel gebruik word. Internasionaal gebruikDie volgende Afrikaanse woorde word internasionaal gebruik:
Daar is ook verskeie Engelse woorde wat van Kaaps-Hollands ('n voorloper van Afrikaans) afkomstig is:
Algemeen in Suid-AfrikaDaar is 'n verskeidenheid Afrikaanse leenwoorde in Suid-Afrikaanse Engelse. Sommige van hulle sluit in:
Sekere van die woorde word net losweg met Suid-Afrikaanse Engels geassosieer en beide die Afrikaanse en Engelse woorde word saam in dieselfde gesprek gebruik. Ander woorde is diep ingewortel. Die beste voorbeeld hiervan is moontlik voetstoots (wat beteken: net soos dit is) [1] wat algemeen in Suid-Afrikaanse kontrakte en regsdokumente gebruik word.[2] Verwysings
Information related to Lys van Afrikaanse woorde in Engels opgeneem |